Little Olive Tree
Welcome to Little Olive Tree, where we are dedicated to providing the best Torah-based content for families to enjoy. We believe that instilling strong values in our children from a young age is incredibly important, and we’ve created interesting and engaging videos that kids of all ages will love. The messages in our videos are relevant to daily life, and we make sure to keep it fun and age-appropriate. We are passionate about fostering a love for Torah in every child, and we hope to inspire your family through our resources.
Afrikaans and English
New addition
Die Klanktuin
Waarvoor staan Die Klanktuin?
By Die Klanktuin glo ons dat leer oor meer gaan as net klanke en woorde. Ons wil kinders help om ’n sterk grondslag vir lees én vir die lewe te bou deur Bybelse standaarde en waardes te kweek.
As 'n onderwyser van 15 jaar plus en 'n tuisskool mamma het ek die leemte in hierdie area gesien en so 'n program ontwerp om jou as mamma/onderwyser te help om lees maklik en op Bybelse waardes aan jou kind bekend te stel.
Deur klanke, stories, beweging, kreatiewe aktiwiteite en geliefde karakters maak ons leer prettig en betekenisvol, terwyl Bybelse waardes op ’n eenvoudige en ouderdomsgepaste manier deel van die leerproses word.
Ons droom is om kinders te help groei soos sterk olyfbome met diep wortels — kinders wat met selfvertroue leer, met vreugde ontdek en in waarheid en goeie karakter groei.
Bybelse waardes.
In Die Klanktuin het elke alfabet karakter 'n naam, Bybelse waarde en lewenswaarde wat bekendgestel word aan die leerder. Dit help die kind/leerder om dan maklik die klank te onthou en dan so ook 'n sterk fondasie van God se Woord te bou.
Loer gerus na die webtuiste om die leesreeks en boekie aan te skaf vir jou kind.







At Little Olive Tree, we are passionate family-based ministry. Founded in 2000, we offer a range of videos and teachings that are all Torah based and infused with our love for children.
Little Olive Tree is a family-based ministry focused on nurturing and developing the spiritual well-being of children. Our goal is to help young spiritually-minded families grow together by providing them with teachings that embrace the values of the Torah. We are dedicated to creating a positive and nurturing environment where every child can feel valued and accepted.
Join us today by subscribing to our newsletter on the home page
and become a part of our growing family!
Digital products: (Available in English and Afrikaans)







