Hierdie aktiwiteits boekie loop saam met ons Pasga storie boek. Hier is aktiwiteite wat gebruik kan word vir tuisskolers asook wanneer ouers dit saam met hulle kinders wil doen vir gesinstyd.
Bestel en betaaal. Stuur vir ons jou bewys van betaling en ons stuur onmiddelik jou boekie wat jy self kan uitdruk.
Pasga aktiwiteits boekie
R80,00Price
