Hierdie is 'n boekie wat strek oor 7 dae.
Dit kn gebruik word voor of na Pesach.
Dit bevat aktiwiteite, gebede, stories asook kort gesinsaktiwiteite.
Ons voel dat hierdie boekie 'n baie goeie aanvulling is tot Pesach veral vir gesinne en gesinstyd om die tafel.
Plaas jou bestelling en stuur die bewys van jou betaling na yadayahcounseling@gamil.com en ons stuur jou boekie vir e-pos.
Pesach 7 dae voorbereiding
RÂ 150,00Price
