Ter ere van die heilige tyd wat in Levitikus 23:15–21 beskryf word, waar YHWH Sy mense beveel het om 7 weke ná die Fees van Eerstelinge te tel—en dan fees te vier! Shavuot (Sja-voe-ot) kom sewe weke (50 dae) ná Pasga, en daarom staan dit ook bekend as “Die Fees van Weke” of “Pinkster,” wat 50 in Grieks beteken. Hierdie spesiale dag is ’n vreugdevolle tyd om DANKIE te sê vir YHWH vir Sy seëninge.
Shavuot Die dag van geskenke uit die Hemel
R 75,00Price
